How to contact SJIB?

5 Kommentaar »

  1. Vintage lace Said:

    Aan wie dit mag aangaan,
    Ek stel graag belang in jou produkte en sal graag meer inligting wil he met verband op bestellings vir my vintage nostalgiese winkel.

    Ek bly tans in Johannesburg – Oosrand en sou graag jou pragtige handwerk wil afskou.

    Sou jy belangstel in die soort bemarking, laat weet asb graag hoe jy sou verkies om te werke te gaan en wat presies jou omkostes sal wees.

    Groete,

    Michelle Wright
    Vintage Lace

    • Hallo Michelle

      Baie dankie vir jou epos. My ma maak die mooi kaartjies. Sy is in Bloemhof en ek in Bloemfontein.
      Ons huidige pryse is R20 vir ‘n groot kaartjie (koevert ingesluit), R15 vir ‘n medium kaartjie (koevert ingesluit) en R12 vir ‘n klein kaartjie (koevert ingesluit).

      Ons sal vir jou ‘n paar kaartjies stuur en dan kan jy kyk of jy belang stel om meer te bestel.
      Laat weet my asb jou posadres en dan behoort ek in die volgende 2 weke vir jou ‘n paar kaartjies te kan pos.

      Groete
      Sanelle Bosch

  2. Vintage lace Said:

    Hi Sanelle,

    Dis wondelik, ek stel graag belang in al julle produkte en glo dit sal goed naam maak hier in Johannesburg.

    Sou jul dalk produkte ook naasten by n nostalgiese outydse gevoel het, stuur gerus aan – dis tog waaroor my besigheid gaan.

    My posadres: No2 Mozart straat
    Witfield Boksburg 1409, Johannesburg.

    Stuur gerus die kostes saam asook bankrekening nommer en ek deposito dadelik sodra ek n bestelling plaas.

    Baie dankie vir jul tyd en wonderlikke handwerk.

    Groete,
    Michelle Wright

    Vintage Lace

  3. Vintage lace Said:

    Sanelle,

    Ek stel graag belang in besigheids kaartjies, as jul kan enige idees m.v.m my tema “oud en nostalgies” maar tog moderne gevoel kan gee en oordra aan besigheid kaartjies, advertensies ens sal ek defnetief n maandlikse klient van jul dienste word.

    Sien uit daarna om van jou te hoor.

    Groete,

    Michelle

    • Hi Michelle
      as jy vir my iets van jou besigheid kan stuur soos bv. jou logo of ‘n foto van jou winkel of foto van jou produkte dat my ma die gevoel van jou besigheid kan kry – dan kan ons vir jou ‘n paar voorbeelde maak.
      En dan al die details wat jy op die visite kaartjie wil he.
      Sanelle (sanelle@live.com)


{ RSS feed for comments on this post} · { TrackBack URI }

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Change )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Change )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Change )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: